Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning van die seuns van `Ammon sê vir Yiftag se boodskappers: “Omdat Yisra’el my land weggevat het toe hulle opgekom het vanaf Mitzrayim, vanaf die Arnon sover as tot by die Yabbok en tot by die Yarden, gee hulle nou in vrede terug.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:13 in konteks