Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 10:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die seuns van Yisra’el weer gedoen wat verkeerd was in die oë van יהוה. Hulle het die Ba’als en die `Ashtarot gedien, die gode van Aram, die gode van Tzidon, die gode van Mo’av, die gode van die seuns van `Ammon en die gode van die F’lishtyne; só het hulle יהוה verlaat en Hom nie gedien nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 10

Kyk Rigters 10:6 in konteks