Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 1:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Y’hudah aan sy broer Shim’on: “Trek saam met my op in die gebied wat aan my toegestaan is dat ons teen die Kena’aniete kan veg en ek sal op my beurt saam met jou optrek in die gebied wat aan jou toegestaan is.” Shim’on het saam met hom gegaan.

Lees volledige hoofstuk Rigters 1

Kyk Rigters 1:3 in konteks