Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 1:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die nageslag van die Keiniete, van Moshe se skoonvader, het saam met die seuns van Y’hudah opgegaan vanaf die Palmstad na die wildernis van Y’hudah wat in die suide van `Arad lê en hulle het gegaan en saam met die volk gebly.

Lees volledige hoofstuk Rigters 1

Kyk Rigters 1:16 in konteks