Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 1:12-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Kalev het gesê: “Die een wat Kiryat-Sefer aanval en inneem, aan hom sal ek my dogter `Akhsah as vrou gee.”

13. `Otni’el, die seun van K’naz, Kalev se jonger broer, het dit ingeneem; hy het sy dogter `Akhsah vir hom as vrou gegee.

14. Toe sy by hom aankom, het sy hom oortuig om van haar vader ’n stuk grond te vra. Sy het van die donkie afgeklim en Kalev vra vir haar: “Wat wil jy hê?”

Lees volledige hoofstuk Rigters 1