Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 93:3-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. Die riviere vloei vol, o יהוה, die riviere het hulle stem opgelig; die riviere vloei met reinheid!

4. יהוה daar hoog is magtiger as die klank van baie waters, ja, as die magtige golwe van die see!

5. U getuienisse is baie seker. Afgesonderdheid pas vir ewig by U huis, o יהוה!

Lees volledige hoofstuk Psalms 93