Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 78:64-66 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

64. Hulle priesters het deur die swaard geval en hulle weduwees het nie getreur nie.

65. Toe het יהוה opgestaan soos een uit die slaap uit, soos ’n magtige een wat die effek van wyn afgeskud het

66. en Hy het Sy teëstanders laat terugdeins, hulle in ’n ewige verwerping gesit.

Lees volledige hoofstuk Psalms 78