Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 78:44-47 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

44. of hoe Hy hulle riviere en hulle stroompies in bloed verander het sodat hulle nie kon drink nie.

45. Hy het swerms insekte tussen hulle ingestuur wat hulle opgevreet het en paddas wat hulle vernietig het.

46. Hy het ook hulle oes aan die sprinkane gegee en hulle harde werk aan die rusper.

47. Hy het hulle wingerde met hael verwoes en hulle vyebome deur ryp.

Lees volledige hoofstuk Psalms 78