Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 78:13-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. Hy het die see verdeel en hulle laat deurgaan en die waters laat staan soos in watersakke.

14. In die dag het Hy hulle ook gelei met ’n wolk en die hele nag met ’n lig van vuur.

15. Hy het rotse gekloof in die woestyn en hulle laat drink soos uit groot dieptes.

16. Hy het strome ook uit die rots laat uitgaan en die waters laat afloop soos riviere,

Lees volledige hoofstuk Psalms 78