Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 66:18-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. As U boosheid in my verstand, wil en emosie sien, o יהוה, moet my nie red nie,

19. maar waarlik het God my gehoor; Hy het aandag gegee aan die stem van my gebed.

20. Geseënd is God wat my gebed nie verwerp het of Sy onverdiende guns van my af weggedraai het nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 66