Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 52:5-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. Jy hou van almal wat boos praat en van alle bedrieglike tonge;

6. daarom sal God jou vir ewig afbreek, jou wegskeur uit jou blyplek en jou ontwortel uit die land van die lewendes,

7. dan sal die onpartydige opregtes dit sien en hulle verheug en in יהוה vertrou.

8. Hulle sal sê: “Let op, hierdie is die man wat nie in God vertrou het nie, maar vertrou het in die oorvloed van sy rykdom en geroem het in sy besittings!”

9. Ek is egter soos ’n groen olyfboom in die huis van God; ek vertrou vir ewig en ewig op die liefdevolle goedheid van God. 11 Vir ewig sal ek U loof en U dank met uitgestrekte hande, want U het dit gedoen en ek sal U Karakter en Outoriteit (Naam) voor U goedgunstiges vir geslagte verkondig.Ps 14:1

Lees volledige hoofstuk Psalms 52