Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 52:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek is egter soos ’n groen olyfboom in die huis van God; ek vertrou vir ewig en ewig op die liefdevolle goedheid van God. 11 Vir ewig sal ek U loof en U dank met uitgestrekte hande, want U het dit gedoen en ek sal U Karakter en Outoriteit (Naam) voor U goedgunstiges vir geslagte verkondig.Ps 14:1

Lees volledige hoofstuk Psalms 52

Kyk Psalms 52:9 in konteks