Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 48:12-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Loop om Tziyon en gaan rondom, tel sy torings.

13. Let goed op na sy sterkte, die diepte van sy mure sodat julle dit aan ’n volgende geslag kan vertel,

14. want hierdie God is ons God, vir ewig en ewig. Hy sal ons lei tot die dood toe.

Lees volledige hoofstuk Psalms 48