Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 145:6-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. en mense sal praat van die krag van U wonderlike dade en ek sal U grootheid verkondig.

7. Hulle sal die herinnering aan U grote goedheid oorvloedig uiter en U regverdiges sal dit soek en vind.

8. יהוה is vol onverdiende guns en liefdevolle omgee, stadig om kwaad te word en vol goedheid.

Lees volledige hoofstuk Psalms 145