Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 9:6-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. Hulle liefde, hulle haat, asook hulle jaloesie, het lankal vergaan en hulle het ook geen deel meer vir ewig aan enige iets wat gedoen word onder die son nie.

7. Kom nou, eet jou brood met vreugde en drink jou wyn met vrolikheid, want God is tevrede met jou dade.Open 19:8

8. Laat jou klere altyd wit wees en olie nie ontbreek op jou kop nie.

Lees volledige hoofstuk Prediker 9