Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 9:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het omgedraai en gesien dat onder die son die wedloop nie is vir die vinniges en die geveg vir die sterkes nie; ook die brood is nie vir die wyses of rykdom vir die manne met insig, of lof en eer vir die geleerde manne nie, want tyd en toeval tref hulle almal,

Lees volledige hoofstuk Prediker 9

Kyk Prediker 9:11 in konteks