Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 9:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want die belangrikste van hierdie dinge het ek in my verstand oorweeg en in my verstand, wil en emosie het ek gesien dat die regverdiges, die wyse manne en hulle dade, in die hand van God is; geen mens ken óf liefde óf haat nie, want alles wat voor hom is, is waardeloos.

Lees volledige hoofstuk Prediker 9

Kyk Prediker 9:1 in konteks