Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 7:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het gevind dat die vrou wie se binneste strikke en nette is en wie se hande hom wat goed is vasbind, bitterder is as die dood; hy wat goed is in die Teenwoordigheid van God, sal van haar ontsnap, maar hy wat sondig sal deur haar gevang word.

Lees volledige hoofstuk Prediker 7

Kyk Prediker 7:26 in konteks