Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 2:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het in my binneste gedink om myself oor te gee aan wyn, maar my binneste het met wysheid argumenteer. Ek het insig beetgekry totdat ek kon sien wat goed is vir die seuns van die mens, wat hulle moet doen onder die son al die dae van hulle lewe.

Lees volledige hoofstuk Prediker 2

Kyk Prediker 2:3 in konteks