Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 2:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Ek het in my binneste gesê: “Kom nou, ek sal jou met vreugde toets, geniet daarom die goeie dinge.” Let op, ook dit was waardeloos.

2. Van gelag het ek gesê: “Wat se plesier is daarin?” en van plesier: “Wat bereik jy?”

Lees volledige hoofstuk Prediker 2