Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 8:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want hulle is volledig aan My gegee vanuit die seuns van Yisra’el; Ek het hulle vir Myself gevat in die plek van alles wat die baarmoeder open; al die eersgeborenes uit die seuns van Yisra’el,

Lees volledige hoofstuk Numeri 8

Kyk Numeri 8:16 in konteks