Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 7:73 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy offer was: een silwer bord, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwer kom van sewentig sikkels, volgens die sikkel van die Afgesonderde plek; altwee vol fyn meel met olie gemeng, as graanoffer;

Lees volledige hoofstuk Numeri 7

Kyk Numeri 7:73 in konteks