Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:21-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. Dit is die wet vir die Nazir wat sy offer aan יהוה beloof, op grond van sy afsondering, behalwe wat sy hand kan bekostig. Volgens sy eed wat hy afgelê het, só moet hy doen volgens die wet van sy afsondering.’”Lev 27:1-8; Hand 21:24

22. יהוה het met Moshe gepraat en gesê:

23. “Praat met Aharon en sy seuns en sê: ‘Op die manier moet julle die seuns van Yisra’el seën. Sê vir hulle:

24. יהוה seën jou en onderhou jou;

Lees volledige hoofstuk Numeri 6