Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die priester moet dit waai as waaioffer voor יהוה. Dit is afgesonderd vir die priester, saam met die bors van die waaioffer en die boud van die opligoffer, daarna mag die Nazir wyn drink.

Lees volledige hoofstuk Numeri 6

Kyk Numeri 6:20 in konteks