Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 4:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit is die dienswerk vir die families van die seuns van die Gershoniete by die Tent van Ontmoeting. Hulle toesig sal wees onder die hand van Itamar, die seun van Aharon, die priester.Eks 38:21

Lees volledige hoofstuk Numeri 4

Kyk Numeri 4:28 in konteks