Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 4:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle moet ook al die bybehore vat waarmee hulle in die Afgesonderde plek diens doen en dit op ’n blou doek neerlê en met ’n dekkleed van dugongvelle toemaak en dit op die draagbaar sit.

Lees volledige hoofstuk Numeri 4

Kyk Numeri 4:12 in konteks