Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 4:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. יהוה het met Moshe en Aharon gepraat en gesê:

2. “Tel die koppe van die seuns van K’hat, vanuit die seuns van Levi, volgens hulle families, volgens hulle vaders se huise,

Lees volledige hoofstuk Numeri 4