Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 33:54 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle moet die land deur die lot as erfenis verdeel tussen julle families; vir die wat baie is, moet julle ’n groot erfenis gee en vir die wat min is, moet jy ’n klein erfenis gee. Elkeen se erfenis sal wees waar die lot vir hom val. Julle sal erf volgens die stamme van julle vaders.

Lees volledige hoofstuk Numeri 33

Kyk Numeri 33:54 in konteks