Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 3:41 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet vir My die Leviete vat, Ek is יהוה, in die plek van al die eersgeborenes van die seuns van Yisra’el en die vee van die Leviete, in die plek van al die eersgeborenes van die vee van die seuns van Yisra’el.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 3

Kyk Numeri 3:41 in konteks