Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 3:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nadav en Avihu het egter gesterf voor die Teenwoordigheid van יהוה toe hulle vreemde vuur voor יהוה in die wildernis van Sinai gebring het en hulle het geen seuns gehad nie. El’azar en Itamar het as priesters bedien in die leeftyd van hulle vader Aharon.

Lees volledige hoofstuk Numeri 3

Kyk Numeri 3:4 in konteks