Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 3:38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die wat voor die tabernakel moet kamp opslaan, aan die oostekant, voor die Tent van Ontmoeting, waar die son opkom, moet Moshe en Aharon, met sy seuns wees, wat toesig hou oor die Afgesonderde plek en toesig hou oor die seuns van Yisra’el. Die vreemdeling wat naderkom, moet doodgemaak word.

Lees volledige hoofstuk Numeri 3

Kyk Numeri 3:38 in konteks