Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 24:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sien Hom, maar nie nou nie, ek aanskou Hom, maar nie naby nie: ’n Ster sal kom uit Ya’akov, ’n Septer sal opstaan uit Yisra’el, deur die voorkop van Mo’av breek en al die seuns van Shet afbreek.

Lees volledige hoofstuk Numeri 24

Kyk Numeri 24:17 in konteks