Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 23:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Bil’am sê vir Balak: “Bly by jou brandoffer staan en ek sal weggaan; miskien sal יהוה my tegemoetkom en wat Hy my ook al wys, sal ek aan jou vertel.” Hy het na ’n kaal heuwel gegaan.

Lees volledige hoofstuk Numeri 23

Kyk Numeri 23:3 in konteks