Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 21:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het vir Moshe gesê: “Moet hom nie vrees nie, want Ek het hom in jou hand gegee, met al sy mense en sy land en jy sal met hom doen soos jy gedoen het met Sigon, die koning van die Emoriete, wat in Heshbon gebly het.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 21

Kyk Numeri 21:34 in konteks