Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 17:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Praat met die seuns van Yisra’el en vat van hulle, vir elke vader se huis, ’n staf; van elke leier, volgens hulle vader se huis, twaalf stawwe. Skryf elke man se naam (karakter en outoriteit) op sy staf.

Lees volledige hoofstuk Numeri 17

Kyk Numeri 17:2 in konteks