Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 1:50 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar stel die Leviete aan oor die tabernakel van die Getuienis en oor al sy bybehore en oor alles wat daarby hoort. Húlle moet die tabernakel dra en alles wat daarby hoort en húlle moet dit bedien en rondom die tabernakel kamp opslaan.

Lees volledige hoofstuk Numeri 1

Kyk Numeri 1:50 in konteks