Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 1:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Re’uven, die eersgeborene van Yisra’el; hulle geslagte volgens hulle families, volgens hulle vaders se huise, volgens die aantal name, kop vir kop, almal wat manlik was, van twintig jaar oud en ouer, almal wat in staat was om oorlog toe te gaan;

Lees volledige hoofstuk Numeri 1

Kyk Numeri 1:20 in konteks