Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 9:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

wat sy verstand, wil en emosie suiwer voor U gevind het en ’n verbond met hom gesluit het om die land van die Kena’aniete, Hittiete, Emoriete, P’riziete, Y'vusiete en Girgashiete, aan hom te gee, om aan sy nageslag te gee en U het U woorde tot hom uitgevoer, want U is regverdig.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 9

Kyk Negemyah 9:8 in konteks