Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 7:72-73 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

72. Dit wat die res van die mense gegee het was twintig duisend dragmas goud (±195kg), twee duisend mine silwer (±900kg) en sewe en sestig stelle klere vir die priesters.

73. So het die priesters, die Leviete, die poortwagters, die sangers en sommige van die volk, die tempelknegte en die hele Yisra’el na hulle eie stede teruggekeer en toe die sewende maand (Tishri) aanbreek, was die hele Yisra’el in hulle stede.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 7