Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 3:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ná hom het Negemyah, die seun van Azbuk, heerser van Beit-Tzur, reggemaak tot by die pad wat na die graf van Dawid gaan en tot by die poel wat gemaak is en tot by die huis van die magtiges.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 3

Kyk Negemyah 3:16 in konteks