Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 3:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die Fonteinpoort is deur Shallum, die seun van Kol-Hozeh, heerser van Mitzpah, reggemaak; hy het dit gebou en dit bedek en hy het sy deure, sy sluitbalke en sy grendels ingesit, asook die muur van die poel van Shelag, by die koning se tuin, tot by die trappe wat afloop vanaf die stad van Dawid.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 3

Kyk Negemyah 3:15 in konteks