Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 12:44 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op dié dag is sekere manne aangestel oor die kamers van die koning se stoorkamers, om die offergawes, die eerstelinge en die tiendes van die dorpe daarin bymekaar te maak, soos dit geskryf is in die boek van die wet, vir die priesters en die Leviete omdat die Y’hudahiete hulle verheug het omdat die priesters en die Leviete opgestaan en gewaak het in die huis van hulle God.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 12

Kyk Negemyah 12:44 in konteks