Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 12:43 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het ook op daardie dag groot offers gebring en hulle verheug, want יהוה het hulle laat bly wees met groot vreugde; ook die vroue en kinders het hulle verbly sodat die vreugde van Yerushalayim selfs ver weg gehoor kon word.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 12

Kyk Negemyah 12:43 in konteks