Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 11:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie is die hoofde van die provinsie wat in Yerushalayim gebly het en in die stede van Y’hudah. Elkeen het in sy eie besitting in hulle stede in Yisra’el gebly, saam met die priesters, die Leviete en sommige van die mense, asook die nageslag van Shlomo se diensknegte wat in Yerushalayim gebly het;

Lees volledige hoofstuk Negemyah 11

Kyk Negemyah 11:3 in konteks