Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 10:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

as die volke van die land koopware of voorsiening bring om op die Shabbatdag te verkoop, sal ons dit nie van hulle koop nie en wie ook al sy dier op die Shabbat sal laat werk, sal nie gehuur word nie; ook mag hy nie ’n vrag op die Shabbatdag dra nie, want dit is afgesonderd en in die sewende jaar sal ons alle skuld wat aan ons verskuldig is afskryf.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 10

Kyk Negemyah 10:31 in konteks