Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 1:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

laat U oë nou oop wees en U ore luister, om die gebed van U dienskneg, wat ek nou, dag en nag, voor U bid, vir die seuns van Yisra’el, U diensknegte, te hoor en ek erken die sondes van die seuns van Yisra’el wat hulle teen U gesondig het; meer nog, ook ek en my familie het teen U gesondig.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 1

Kyk Negemyah 1:6 in konteks