Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 1:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

O יהוה, ek smeek U, laat U oor aandag gee aan die gebed van U dienskneg en op die gebede van U diensknegte, hulle wat hulle verheug daarin om U Naam (Karakter en Outoriteit) respekvol te vrees en gee voorspoed, bid ek, vandag aan U dienskneg en gee aan hom onverdiende guns voor die oë van hierdie man.” Ek was skinker vir die koning.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 1

Kyk Negemyah 1:11 in konteks