Ou Testament

Nuwe Testament

Mikhah 6:15-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. Jy sal saai, maar nie maai nie; jy sal olywe uittrap, maar jouself nie met olie salf nie; die druiwe pars, maar jy sal nie wyn drink nie.

16. Die instellings van `Omri word onderhou en al die werke van die huis van Ag’av word nagekom en julle loop ooreenkomstig hulle planne; daarom sal Ek julle oorgee tot verwoesting en jou inwoners tot bespotting en julle sal die spot van My volk dra.”

Lees volledige hoofstuk Mikhah 6