Ou Testament

Nuwe Testament

Mikhah 6:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Hoor en gee nou ag op wat יהוה sê: “Staan op, pleit jou saak voor die berge en laat die heuwels jou stem hoor.

2. Luister, julle berge, na die aanklag van יהוה en julle standvastige fondasies van die aarde, want יהוה het ’n saak teen Sy volk; Hy sal selfs met Yisra’el verskil.

3. My volk, wat het Ek aan jou gedoen en hoe het Ek jou vermoei? Antwoord My!

Lees volledige hoofstuk Mikhah 6