Ou Testament

Nuwe Testament

Mikhah 4:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Staan op en dors, o dogter van Tziyon, want Ek sal jou horing yster maak en jou hoewe koper sodat jy baie volke kan fyntrap; dat jy hulle onregverdige wins aan יהוה kan toewy en hulle rykdom aan die Meester van die hele aarde.

Lees volledige hoofstuk Mikhah 4

Kyk Mikhah 4:13 in konteks